Home Philip at facebook Philip's photo gallery Collage Op die duineveld van Bloubergstrand - Philip de Vos & Albie Louw Poems: Ek sal Bitterbos Author's dogs: Winnie
O Togga! 'n Gogga, Tafelberg, 1984
Brommer in die Sop, Tafelberg, 1986
Wolfgang Amadeus Muis, Tafelberg, 1986
Karel van Krieketstraat, Tafelberg, 1988/1990
Daar's Bitterals in die Heuningwals, Tafelberg, 1988
Belladonna Prima Donna, Tafelberg, 1989
Die Worcester Asporcester, Tafelberg, 1989
Vincent van Gogga (illustrated by Cora Coetzee), Tafelberg, 1990/H&R, 2006
Trazom, Queillerie, 1993
Van Rand en Sent tot Insolvent, Juta, 1994
Moenie 'n mielie kielie nie, Human & Rousseau, 1995
Die Deng van Gauteng, Human & Rousseau, 1996
Karnaval van die Diere
Carnival of the Animals, Human & Rousseau, 1998 (illustrations by Piet Grobler)
pret @ internet, Queillerie, 1998
Kat se Blad, Human & Rousseau, 1999
Beware of the Canary, Human & Rousseau, 2000
Oxford Storieboom-reeks, Oxford University Press, 1994
Sproete en Snoete
Warrelwind se kind
Giere en grille
Limiricke vir die lekkerte, Maskew Miller, 2003
Rimpelstories: Limericke vir die lekkerte, Kagiso Education, 2004
Mallemeuleman (collected poems), Human & Rousseau, 2004
Milieu, 2006 - A book of photographs of 134 creative South Africans, 2006
Tot siens, Tommasino (Illustr: Petra Gevers), Human & Rousseau, 2007
Oxford storieboom: Die Hoephoeptak: Rhyme and Riddle: Rympies en Raaisels (Pak van 3 Boeke) (Co-author: Antoinette Stimie), Oxford University Press Southern Africa, 2009
Kop op 'n blok, Protea, 2012
Pictures at an Exhibition, Protea Boekhuis, 2016
Day for a Hullabaloo (illustrated by Piet Grobler), Protea Boekhuis, 2018
Rhymed Translations:
Die dag van die Reënboog, Human & Rousseau, 1989
Grilkrokodil, Human & Rousseau, 1989
Pret met vorms, Human & Rousseau, 1989
Vang die Hoed, Oxford University Press, 1989
Sarie en die Spinnekop, Oxford University Press, 1989
Daar's geen rus op die goudgeel bus, Human & Rousseau, 1990
Almal Saam, Human & Rousseau, 1990
Daar's 'n yslike bries as 'n olifant nies!, Human & Rousseau, 1991
Eerste Rympies vir Kleuters, Human & Rousseau, 1992
Een Ouma wat Glimlag, Human & Rousseau, 1992
Die Loraks, Hodder & Stoughton, 1993
Sussie Seekoei red 'n apie, Tafelberg, 1993
Sussie Seekoei speel speurder, Tafelberg, 1994
Die Groot Sangboek, Rubicon, 1994
Propvol Tjokvol, Rubicon, 1994
Wanja se VreemdeWinternag, Rubicon, 1994
Beerjolyt, Human & Rousseau, 1997
Ek Sien, Human & Rousseau, 1998
Die Goorgomgaai, Human & Rousseau, 1999
Is daar Plek op jou Besem?, Human & Rousseau, 2002
Die Spree met Foete (translations of Dutch poems by Annie M.G.Schmidt with
colour illustrations by Piet Grobler), Human & Rousseau, 2002
Vier kartonboekies, Human & Rousseau, 2003
Muisie my meisie, Human & Rousseau, 2003
Missy mouse, Human & Rousseau, 2003
Anushka Ravishankar, Vrydag is my dag, Human & Rousseau, 2003
Die Tyd is om!, Human & Rousseau, 2004
Keith Faulkner, Hik! Hik! Hik!, Best Books, 2004
Bob Hartman, Die wolf wat outjie geskree het, Human & Rousseau, 2004
Fiona Hayes, My Saamsleep - Dieretrein, Human & Rousseau, 2006
Anderson's Tales:
Die Keiser Se Nuwe Klere; Die Teepot; Die Tonteldoos; Die Herderin En Die Skoorsteenveer; Die Prinses En Die Ertjie; The Ugly Duckling; Die Lelike Eendjie
See also some of his photos of Writers
* * *
Ek sal vir jou n appel pluk; twee vere en n roos. Die appel en die roos is net n soetigheid vir nóú. Die pouveer en makouveer is vir môre se onthou. | Bitterbos o bitterbos skud jou bitterbessies los - Vanaand soek hierdie ronddwaalkind nét bitterbessiekos.
YouTube: Philip sing Op die duineveld van Bloubergstrand - Philip de Vos & Albie Louw |
My radio-reeks: MOZART - die musiek en die mens
begin op 7 Oktober - 30 Desember op RSG
Sondae 10:00 - 11:00, 2012
Hier is die lys van die 13 episodes:
Mozart in 'n neutedop
Mozart die Wonderkind
Die Wonderkind word groot
Mozart in Salzburg
Mozart op reis met sy moeder
Mozart en sy vader Leopold
Mozart in Wene
Die Mozart-dokumente
Die Mozart-briewe
Mozart en die vrouens in sy lewe
Mozart en opera
Mozart se laaste jaar
Mozart vandag ('n ernstige en minder ernstige mengelmoes)
Philip de Vos
www.StellenboschWriters.com © Rosemarie Breuer