Marius CrousPoet
Marius Crous was born on 9 June 1965, at Villiersdorp. He matriculated from
Vredenburg High School and studied at Stellenbosch University where he
completed his DLitt in 2002 with a dissertation on Die diskoers van Antjie Krog se Lady Anne (1989). In 2005 he obtained a MA in English. He studied creative writing in
Marlene van Niekerk's "Kreatiewe Afrikaanse Skryfkundeklas".
Crous lectured at the Universities of Natal and Namibia and, since 1996, works for Parliament's language services.
Award: RAU Mardene Marais Debuutprys, 2004
Books:Brief uit die Kolonies, Protea Boekhuis, 2003
Aan 'n beentjie sit en kluif, Protea Boekhuis, 2006
Vol draadwerk, Protea, 2012
Crous se debuutbundel is 'n moderne Suid-Afrikaner se reis deur koloniale
Afrika. Dit lê 'n sonderlinge verband tussen hede en verlede, tussen Afrika en
Europa, die geskiedskrywer, die joernaalskrywer en die digter.
Crous was verbonde aan die Universiteite van Natal en Namibië en het in 2002 'n
doktorsgraad aan die Universiteit van Stellenbosch behaal. Tans is hy verbonde
aan die taaldiens van die Parlement. Hy het vroeër gepubliseer in Tydskrif vir
Letterkunde, Standpunte en Literator asook op LitNet.
Information found at Protea Boekwinkel Afrikaanse Nuusbrief
waarde here in die metropool vergun my - u eertydse bode - 'n paar woorde soos u sien hanteer ek die pen goed het my taal heelwat verbeter skryf selfs op die lyntjies (volgende keer tik ek) waarde here u met u kennis van jagpartye landgoedere antieke rituele vir swaardlose ridders die verorber van spruitkool varkspek paddaboudjies ekstra slagroom oor die roomkoek het hier die landskap oop kom kap strepe kom trek op 'n kaart u grense |