Louise, Verna, Riaan and Rosie Breuer | Haas Das in die Hoenderhok, Langverwagt A wonderful evening with Verna Els, Riaan Cruywagen and Louise Smit at this charming small theatre. More photos Prof Fossi en die Dinosourusse Photos of the launch The Nuuskas menagerie at Stellenbosch |
Louise Smit matriculated at La Rochelle Girls' High in Paarl. After five years
of studies at the Teachers College in Paarl and Stellenbosch University she
taught drama at schools and the Academy of Art and Drama. Afterwards she worked in Malawi as missionary for four years and initiated
the weekly children's programmes for Radio Malawi in the Chicewa language.
Back in South Africa she started a drama school in Johannesburg and did part
time radio work. She wrote 52 stories for Siembamba and more than 100
contributions for women's forum (Vrouerubriek).
Her love for children became more apparent. In 1974 she was appointed as full
time director and creator of children's programmes at TV. She started her own
TV-studio and created, wrote and directed more than 4000 children's programmes.
Her best known series are: Haas Das se Nuuskas, Wielie Walie, Pumpkin Patch, Kideo, Mina Moo, Zap Mag and Professor Fossie. She also published 22 books, based on TV programmes. Of Haas Das se Nuuskas more than 100,000 copies were sold.
In 2002 a new edition of The Bible for Children appeared. A new book Prof Fossi en die Dinosourusse was published in August 2004.
On public demand she wrote a new book: Haas Das se Nuuskas, published in 2006 and Haas Das raak weg, (Illustr. Tanja Joubert), Human & Rousseau, 2007. She also wrote an animation series for TV. For a list of her work see louisesmit.co.za
Louise lives in Cape Town. She is married to Karl Wabel and has a daughter, Corneli.
DVDs: Haas Daas Hou Konsert
with Gert van Tonder
Wielie Wielie Walie / Haas Das Hou Konsert DVD
Professor Fossi En Die Dinosourusse 1, 2 & 3 3 DVDs
Louise Smit matrikuleer in die Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl. Na vyf jaar tersiëre studie by die Onderwyskollege Paarl en
Universiteit Stellenbosch, gee sy drama-onderrig by die skole en o.a. by die
Akademie van Drama en Kuns. Daarna werk sy vier jaar as sendeling in Malawi en
behartig ook die weeklikse kinderprogramme vir Radio Malawi in die Chicewa-taal.
Terug in Suid-Afrika begin sy 'n dramaskool in Johannesburg en doen deeltydse
radiowerk. Sy skryf 52 stories vir Siembamba en oor die honderd bydraes vir Vrouerubriek.
Haar liefde vir die klein kind kristalliseer al hoe meer uit. In 1974 begin sy
by televisie as voltydse regisseur en skepper van kinderprogramme. Sy begin
haar eie televisie-ateljee en vervaardig, skep en skryf 4000 kinderprogramme.
Van haar bekendste reekse is: Haas Das se Nuuskas, Wielie Walie, Pumpkin Patch, Kideo, Mina Moo, Zap Mag en Professor Fossie. Sy publiseer ook 22 boeke, gebaseer op televisieprogramme. Van Haas Das se Nuuskas het meer as 100,000 eksemplare verkoop.
In 2002 verskyn 'n nuwe uitgawe van "Bybel vir Kleuters." 'n Nuwe boek Professor Fossilus en die Dinosourusse is in Augustus 2004 gepubliseer.
Tans werk sy aan 'n nuwe Haas Das-boek op publieke aanvraag en 'n animasiereeks
vir TV.
Awards:
Sewe Artes awards vir beste tydskrif en kinderprogramme, SABC
Twee Star Tonight Awards vir Liewe Heksie (as regisseur) en 'n reeks in Tswana: Kabarete ya Poone (Kabaret van die
Mielies).
Unima Puppet Award vir die beste bydrae vir marionette in Suid-Afrika
M-Net Toekenning vir kinderprogram: Eko-Boffins
Tokio International Television Prize vir Kideo as mees innoverende program, 1995
Prix de Jeunesse Prize, Munich, 1996, Derde Prys (med Denemarke 1ste, BBC 2de, SABC 3de, Sesame
Street 4de.)
Toekenning van Amerika: Best commercial: "Women of South Africa", 1986
Louise Smit presents Haas Das | The whole Nuuskas menagerie |
Haasie Kwassie | Olifant and Kamera Dier |
Fred Mouton illustrated the book | 2 old lions Karl Wabel | Deon Knobel |
www.StellenboschWriters.com © Rosemarie Breuer