Stellenbosch Woordfees 2006 | Watsonias in a wildflower garden |
Photo by Annari van der Merwe
Short stories: Hoog teen die Heuningkrans; Culemborg, I956. Verlore Erwe; Culemborg, I957. Vetkers en Neonlig, H.A.U.M., I96I. Dubbeldoor, T, 1964 Vliegoog, T, I965. Dorp in die Klein Karoo, AP, 1966. Twee maal om die son, T, I968. Volmoed se Gasie, H&R, I972. Briekwa, Perskor, I973. Bliksoldate bloei nie, H&R, I975. Die Klein Karoo, T, I977. Uur van die Idiote, H&R, I980 Soms op 'n reis, H&R, I987. Nag van die clown, H&R, I989. Plaaswinkel naby Oral, H&R, , I994 Skaduwees tussen skaduwees, H&R, 1997 Op die wye oop Karoo, H&R, 2002 Tot verhaal kom, Afrikaanse kortverhale, H&R, 2003 Verhale uit 'n koel voorhuis, 2005 Rooikoos Willemse is soek - 2. volume of plaaswinkelstories uit die Klein Karoo Onder hoë sterre, Protea Boekhuis, 2007 Verbeel jou dis somer, Human en Rousseau, 2009 Die behoue huis - 'n Keur uit die kortverhale, Human & Rousseau, 2011 Maar wie snoei die rose in die nag?, Human & Rousseau, 2013 Gedigte, Poems: | Novelle/Novel: Kruispad, T, I966. Reisbeskrywings/ Books of Travel: Die Rustelose Sjalom, H&R, I965. Vertalings/ Translations: Bloemlesings / Anthologies: |
Translations of his work:" Das Mächen mit der BH-pistole" in Moderne Erzähler der Welt by Peter
Sulzr, Erdmann Verlag, 1977
"The girl with the bra pistol" Armed Visioncompiled by Martin Trump, AD Donker, 1987
"Tin soldiers don't bleed" in A Land Apart compiled by André P. Brink and
J.M. Coetzee
.
"Ruins"in A Century of new South African short Stories compiled by Michael
Chapman, AD Donker, 2004
(Abraham de Vries) lewer sy eie besondere bydrae tot Sestig en is die eerste beoefenaar in Afrikaans van 'n tipe kortverhaal wat nie altyd op die eerste sig sy betekenis ondubbelsinnig uitsê nie. Ook stilisties toon sy werk 'n suiwerheid en verfyning wat deur min van sy generasiegenote oortref woord.
John Kannemeyer