Willem Abraham de Klerk was born on 7 March 1917 in Marquard, Orange Free
State. He attended school in Bloemfontein and Cape Town and studied Law at
Stellenbosch University.
First he worked as lawyer at the Cape Town Court, then as freelance writer and
radio announcer. When he returned from a voyage to Europe he again worked for
SABC
in Cape Town , but soon after started farming at Saffier, near Paarl.
Daar is net ware tragiek. En die wese hiervan is die mens en sy verhouding tot God – in alle eeue en alle lande onveranderlik, binne die grense van die God-gegewe menslike vryheid.
W A de Klerk
Drama: Uit die goeie aarde, 1942 Die verterende vuur, 1945 Nag het die wind gebring, 1945 Drie vroue, 1945 Drie dramas, 1947 Hellersee, 1947 Vlamme oor La Roche, 1951 Die jaar van die vuur-os, 1952 Adam en Eva, 1953 Die twisappel, 1955 Vermaak se kind, 1963 Wanneer see en branders dreun, 1963 Die markplein, 1978 Die afgrond, 1984 His novellas have been compiled in these collections: | Novels Die grenslose, 1946 Die wolkemaker, 1949 Die eensames, 1953 Nelia Bell, 1951 Die uur van verlange, 1953 Komedie onder die eike, 1955 Die laer, 1964
Children's books: |
De Klerk se verhaalkuns aarsel tussen bloot ontspanningslektuur en ernstiger letterkunde, wat aktuele kwessies krities aanspreek in ’n verhaalbeeld wat tot stand kom uit die konsekwent gedissiplineerde en volgehoue gemotiveerde aanwending van alle tekselemente.
Steenberg (1987) merk tereg op: “De Klerk se prosa sal vanuit die insig wat die denke oor die literatuur in die tagtigerjare gebring het, beskou kan word as Goeie Gewilde prosa.”
Protea Sonnekus